Kortverhale van Stilfontein en ander stories handel oor die klein dorpie tussen Klerksdorp en Potchefstroom in die Noord-Wes provinsie, en sy mense. Die verhale is hoofsaaklik gebeurtenisse gesien uit die oe van die skrywer, Adriaan van der Westhuizen, wat 23 jaar in en om Stilfontein gewoon het. Die name van die karakters is eg en die verhale speel af in 'n tydperk tussen 1970 en 1990. Diegene wat Springbok Radio, Ford Cortina's, Dans van die flaminke en Haas Das kan onthou sal die nostalgie en humor van hierdie boek geniet!
By:
Adriaan Van Der Westhuizen Imprint: eReads Sa Dimensions:
Height: 198mm,
Width: 129mm,
Spine: 12mm
Weight: 222g ISBN:9780620701501 ISBN 10: 0620701501 Pages: 222 Publication Date:18 May 2016 Audience:
General/trade
,
ELT Advanced
Format:Paperback Publisher's Status: Active